Op ‘n dag, ‘n hond #eBoek

Joan Hambidge skryf:

John Miles se romans lewer altyd sterk sosiale kommentaar. Dit is egter die verhulde intertekste wat my interesseer in sy pakkende romans.

Die slot van die roman “Nee, dis reg, dankie dat julle gekom het”, sou ‘n mens kon lees as – dankie leser dat jy my intertekste besoek het.

En daar is vele, bekend en minder bekend, oor hoé die moderrne mens moet reageer op geweld en die verloedering, wat ons tans in die gesig staar, op alle vlakke van menswees.

Die Hongaarse skrywer Sándor Márai wat meen dat van alle die religieuse illusies, die Boeddhisme vir hom die mees simpatieke is, omdat dit jou niks beloof na die dood nie. Nirwana beloof niks (252) (Sándor Márai – Wikipedia. Besoek 11 Desember 2016). 

Op ‘n dag, ‘n hond  (Churchill se swart hond?) beleef ek tesame met die ontwrigtende Hongaarse film, Son of Saul. ‘n Man wat sy buite-egtelike kind wil begrawe tydens die grusaamhede van Auschwitz in 1944. Hierdie film van László Nemes spook in die gemoed – nes Miles se roman (Son of Saul – Wikipedia. Besoek 11 Desember 2016). 

Lees verder. 

Koop die eBoek hier!

Bekendstelling: Op ‘n dag, ‘n hond deur John Miles

Louise Viljoen gesels met John Miles oor sy jongste roman, Op ‘n dag, ‘n hond.Stellenbosch Protea Boekwinkel. 2016.11.26

Tags:
myafrikaans

Sorry, user comments are closed for this post.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close