Afrikaanse eBoek oor Seks, drugs en rock-‘n-roll

 

Seks, drugs en rock-‘n-roll veroorsaak dat Theunis Celliers se hele lewe in mekaar stort toe hy die opdrag kry om ‘n rock-musical te komponeer oor die legendes van Tebe. Ook verloor Tiresias, die blinde siener, sy hart op ‘n Egiptiese prins en blameer hy homself vir die tragedie van Oedipus.

In LIEFDES word die hede en die verlede inmekaar gevleg waar beide Theunis en Tiresias die verskriklike prys betaal vir hulle obsessie met die liefde.

Lees hoofstuk 1 hier!

myafrikaans

Sorry, user comments are closed for this post.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close