Welkom by myAfrikaans!

Geldeenheid
Knowledge is everything

Andrew Barlow

Andrew Barlow

Lewensbeskrywing:  Ek het in die Natalse Middelande in 'n Duitsprekende gemeenskap waar daar baie min Afrikaans- en Engelsprekendes was, grootgeword. Na matriek het ek by die Departement van Justisie begin werk en by Unisa in die regte gestudeer. 
Reeds op skool het ek besonder baie in geskiedenis belanggestel en reeds teen die einde van laerskool begin begryp dat die studie van geskiedenis nie tot die gebeure in een land beperk kan word nie maar dat wat in die res van die wêreld gebeur gewoonlik op een of ander manier 'n invloed op elke land het. Dit het aanvanklik as gevolg van die gebeure met betrekking tot Japan vir my duidelik begin word as gevolg van die optrede van die Amerikaanse vloot kommandeur Perry op Japan en die gevolge daarvan op wêreld gebeure. Die begrip het stelselmatig ontwikkel en die Suid-Afrikaanse geskiedenis het dus baie verstaanbaarder geword.
My loopbaan in die Departement van Justisie het veroorsaak dat ek op baie plekke deur die lengte en breedte van die land gewerk het in verskillende poste totdat ek as Streeklanddros te Johannesburg afgetree het.

 

Andrew Barlow se insiggewende historiese Roman "Die Franse Boer" is 'n belangrike bydrae tot literatuur oor die Anglo-Boereoorlog.

Die Afrikaanse eBoek is 'n Roman van 'n burger van die Vrystaat wat 'n Franse pa had en 'n Afrikaner ma en sy rol in die Engelse Oorlog en 'n bietjie meer.

2 Item(s)

Grid  List 

Dui rigting aan
per bladsy

2 Item(s)

Grid  List 

Dui rigting aan
per bladsy