Welkom by myAfrikaans!

Geldeenheid
Knowledge is everything

Verhale uit die Ander Wêreld

Wees eerste om 'n resensie oor die produk te skryf

Beskikbaarheid: In voorraad

R40,00

Bondige oorsig

Hierdie Eboek is ‘n bundel van twintig verhale uit die Ander Wêreld. Dit is die wêreld wat langsaan die bekende een bestaan en nie deur alle lewende mense waargeneem kan word nie. Dit is goed dat dit so is. As die gebeure van daardie Ander Wêreld deur ‘n ieder en ‘n elk gesien en gehoor kon word sou min mense die spanning en vrees van daardie belewenisse kon oorleef het.

More Views

  • http://myafrikaans.com/media/catalog/product/cache/2/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/s/c/screenshot_44.png

* Verpligde velde

R40,00

Produkbesonderhede

Hierdie eBoek is ‘n bundel van twintig verhale uit die Ander Wêreld. Dit is die wêreld wat langsaan die bekende een bestaan en nie deur alle lewende mense waargeneem kan word nie. Dit is goed dat dit so is. As die gebeure van daardie Ander Wêreld deur ‘n ieder en ‘n elk gesien en gehoor kon word sou min mense die spanning en vrees van daardie belewenisse kon oorleef het. Sommige van die verhale is droewig en treurig, ander is weer opgewek en vrolik en terselfdertyd droewig en treurig. Sommige is wreed en vreeswekkend. ‘n Paar is waar – het werklik plaasgevind. Met een of twee uitsonderings is al die ander gegrond op werklike gebeure in die geskiedenis. Al die verhale is egter nie die gewone spookstories nie. Hulle is anders. Die leser moet self besluit watter verhale is waar en watter is effens of gedeeltelik verbeelding en watter een of twee is suiwer verbeeldingsvlugte. #eBoeke

Additionele inligting

Outeur Andrew Barlow
Uitgewer NVT
Taal NVT
ISBN E000019

Produk etikette

Gebruik spasies om verskillende sleutelwoorde te merk en (') vir frases