Produkbesonderhede
Die plaas is egter sedertdien in ’n wildplaas omskep en word as blyplek vir groepe jagters aangewend. Met hom en sy vroutjie se besoek, is hulle aanvanklik heeltemal alleen in die opstal. Gedagtig aan die plaasmoorde in die land, is hulle dus betreklik bang en gespanne. Tydens hulle verblyf, vind hulle ook baie meer as net familie wortels! Daar wag aangename verrassings, maar ook skrikwekkende gebeure op hulle. ’n Heerlike spannende avontuurverhaal wat lesers se aandag deurgaans sal vasvang.
Additionele inligting
| Outeur | Piet Schoombie |
|---|---|
| Uitgewer | myAfrikaans |
| Taal | Afrikaans |
| ISBN | E000010 |















