Archives

Hanna Afrikaanse eBoek

[zeno_single_product id=135191] Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie Riette Rust Resensies Behoort daar onderskeid getref te word tussen die Bybelroman (’n verhaal wat op ’n gedeelte uit die Bybel gebaseer is) en die sogenaamde sekulêre roman? Die vereistes waaraan ’n goeie ro [...]

Web deur Naomi Meyer, ‘n resensie #eBoeke

[zeno_single_product id=158601] Deborah Steinmair  Ons almal wil graag die soort boek skryf wat die werklikheid laat vervaag; wat vir ’n paar uur die werklikheid vervang, die werklikheid wórd. Ons wil vermaak, maar ons wil ook graag relevant en universeel wees. Min van ons kry dit reg, wan [...]

Pienkes du Plessis gesels oor sy nuwe boek Ons Camino : uit Weg

Deur Erns Grundling Die Camino in Spanje lok jaarliks byna ’n kwartmiljoen mense. Pienkes du Plessis en sy vrou het 330 km tussen León en Santiago de Compostela gestap. Pienkes vertel vir ons meer oor sy pelgrimstog en nuwe boek. Waar het jy die eerste keer van die Camino gehoor? Soos [...]

Jagveld: Afrikaanse eBoek

  [zeno_single_product id=158940] Hoe lyk ‘n draaiboek? Hoe skryf ‘n mens ‘n draaiboek? Hoe skryf jy ’n briljante draaiboek wat miljoene rande by die loket sal verdien? Waarom skryf jy enigsins rolprente? Waar kan ek leer oor draaiboeke? Wat is die verskil in skryfbenader [...]

Suikersoetsonde eBoek #eBoeke

[zeno_single_product id=140799] Ilse de Korte Resensies 2017-01-03 Ek is mal oor romantiese fiksie. En boeke oor vampiere. En meisies wat deur ridders gered word. En spookstories en car chases in flieks met Jason Stratham. So ek is goed met die opskorting van ongeloof, of “suspension o [...]

NB-Uitgewers se lekker lees eBoeke #eBoeke

https://youtu.be/ZaGhKzT60ek [zeno_single_product id=155656] [zeno_single_product id=137525] [zeno_single_product id=135189] [zeno_single_product id=155658] [zeno_single_product id=155660] [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close