Archives

Nuwe eBoeke van Lapa

Fiksie Offerande Chanette Paul ISBN: 978-0-7993-8132-0 https://myafrikaans.com/product/offerande-afrikaans-edition-offer-tweeluik/ Caz Colijn is terug en daar is ’n hengse klomp ongeslypte diamante in haar besit. Chanette Paul se Offerlam was ’n blitsverkoper en lesers kon nie wag om [...]

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman #eboek

Henriëtte Loubser Resensies 2016-09-30 Koop die Afrikaanse eBoek hier! https://myafrikaans.com/product/elf-dae-in-parys-afrikaans-edition/ Teorieë oor die opvoedkundige waarde van fiktiewe tekste was sekerlik lank laas so van toepassing soos met hierdie boek deur Elizabeth Wasserman. [...]

Uittreksel uit Droomman aan boord deur Elsa Hamersma #eBoeke

Toe hulle op twee behoorlike stoele regop langs mekaar sit en na die horison kyk waar die oranje stadig in purper vervloei, voel Victoria steeds of haar binnekant bewe. Die glas wyn wat hy vir haar aangee, vat sy versigtig sodat hulle vingers nie raak nie. “Op ’n wonderskone aand op die Queen [...]

Buys wen die Helgaard Steyn-prys #eBoeke

Buys deur Willem Anker het pas die Helgaard Steyn-toekenning ontvang. Die beoordelaars het eenparig hul bewondering vir Anker se roman uitgespreek. Dit is verlede jaar deur resensente en lesers as ’n grensverskuiwende werk ontvang. Luidens die trust se verklaring is dit ’n roman “wat [...]

Boekresensie: Die dood van ‘n goeie vrou deur Chris Karsten

https://myafrikaans.com/product/die-dood-van-n-goeie-vrou-afrikaans-edition/ Maryke Roberts Resensies In Die dood van ’n goeie vrou is Chris Karsten se bekende speurder, Ella Neser, wat ons in die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz leer ken het, weer op die spoor van ’n moor [...]

Verlorenkop #eBoek

Janien Linde Resensies https://myafrikaans.com/product/verlorenkop-afrikaans-edition/ “As jy met empatie kyk, is daar plek vir die voorgeslagte om vir jou ʼn borswering teen die lewe te wees,” vertel Celesté Fritze in ’n onderhoud oor haar debuutroman op LitNet (Meyer, 2016). Vir Jo, [...]

Boekresensie: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald

Francois Verster Resensies https://myafrikaans.com/product/die-skaalmodel-afrikaans-edition/   Oor hierdie roman is reeds resensies geskryf, so ek veroorloof myself om eerder ‘n bespreking as ’n formele resensie aan te bied. Elke resensent en inderdaad leser benader boeke uit [...]

Nuut van Lapa November 2016

Lapa se  mandjie loop oor vir die Kersmark Daar is drie spanningsverhale en talle liefdesverhale om van te kies. Isa Konrad se Moord op Karibib is ’n klassieke whodunnit in die styl van Agatha Christie, maar wees gewaarsku, Die Soenoffer is een van die donkerste boeke wat nog in Afrikaans ver [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close