Lees meer oor hierdie insiggewende Afrikaanse eBoek .

Hierdie Afrikaanse eBoek stel dit duidelik die Jy het net één kans... dis nou of nooit! Meeste mense onderskat die krag van die bewussyn en onderbewussyn ontsaglik. Hoe hanteer mens hierdie prentjies in jou gedagtes sodat dit jou nie verwoes nie? Hoe kan jy beheer van jou lewe neem sodat dit die lewe word wat jy werklik begeer? Jy kan mense nie verhoed om beelde in jou gedagtes te skets nie, maar jy kan die invloed daarvan beheer. Sal die resultaat van hierdie beelde ’n donker, somber prent skets; of sal jy toelaat dat dit ’n wonderlike uitwerking op jou lewe het?

Hierdie Afrikaanse eBoek verskaf praktiese, bruikbare oplossings om die negatiewe beelde in jou gedagtes te verander wat in die pad van jou drome kan staan. Die Afrikaanse eBoek  fokus op eiewaarde, die huwelik, kommunikasie, vergifnis, ouerskap, finansies, leierskap, God en vele meer.

Kliek hier om die Afrikaanse eBoek te koop!