Vroukies, Afrikaanse eBoek

Annemarie Coertse, Feather Communications

Slegs R8.40 die volgende 24 uur!

Ma-Lientjie en Skoonma-Hettie was albei VLU-silwerbekerhouers. Nadat Anri se ouers ook by hulle ingetrek het, had sy haar eie ouetehuis, met haar ma as hoofmeisie. Sunette se man is bipolêr en nes sy dink alles gaan goed, dink hy ook so en los sy pille. Fransina wou so graag ’n dogter hê. Toe maak haar man Gert en haar jonger suster een. Vroutjies is versameling skilderye en stories deur Annemarié Coertse oor regte vroue: dames-dinamiekvroue, vernielde vroue, skoonheidskoninginne, boekklub-vroue, moederlike vroue, stil vroue, kil vroue, vergete vroue en onvergeetlike vroue. Dit is dames wat inspireer, motiveer, in stilte ly, ander vertroos en versorg. Vroue wat beïndruk. . . Dalk herken jy jou vriendin op universiteit of die tannie by die pannekoekstalletjie. . . of dalk net jouself.

 

Kliek hier om die Afrikaande eBoek te koop!