Category Archives: Humor

Selma en Louise

’n onderhoud met Susan Coetzer Naomi Meyer, Susan Coetzer [zeno_single_product id=183691] "'n Titel moet prikkelend wees en ’n gesprekspunt kan uitlok. Die titel het in my kop gespring nog voor die skryfproses in alle erns begin het. Die uitgewers het onmiddellik daarvan gehou – die [...]

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

[zeno_single_product id=174017] Resensie deur Henriëtte Loubser Soos wat ’n mens van ’n gouepryswenner in die Sanlam-kompetisie kan verwag, is hierdie boek ’n waardige ontvanger. Maar dit is terselfdertyd sóveel meer. Blou is nie ’n kleur nie slaan jou asem weg. Dit pluk aan jou bi [...]

Pienkes du Plessis gesels oor sy nuwe boek Ons Camino : uit Weg

Deur Erns Grundling Die Camino in Spanje lok jaarliks byna ’n kwartmiljoen mense. Pienkes du Plessis en sy vrou het 330 km tussen León en Santiago de Compostela gestap. Pienkes vertel vir ons meer oor sy pelgrimstog en nuwe boek. Waar het jy die eerste keer van die Camino gehoor? Soos [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close