Category Archives: Lapa

Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie

Nadine Petrick [zeno_single_product id=183668] Jan Vermeulen is alombekend en -gewild vir sy jeugverhale. So deeglik het hy die genre onder die knie dat hy gereeld toekennings vir sy skryfwerk vir jongmense inpalm. Aan die begin van die jaar het hy LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 201 [...]

Vakansie eBoeke

Die vakansie lê voor! Kry 'n lekker eBoek. [zeno_single_product id=170546] Die perfekte brander en ander verhale Marieta Nel & Adinda Vermaak (samestellers) ISBN 9780799383805 R150,00 Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings v [...]

DOODSROEPER − RIKA CLOETE

[zeno_single_product id=161337] “O. So dit is hoekom jy hier is. Jy dink ek het iets daarmee te doen? Julle dink ek het hom die gif ingegee?” kom dit bitsig. “Dit het ek nie gesê nie,” verdedig Soois. “Maar miskien weet jy iets wat my op die regte spoor kan sit. Dit is belangrik dat [...]

Bloedlyn #eBoeke

  [zeno_single_product id=155539] Org Potgieter Resensies Lesers wat Monstersaad geniet het, gaan nog meer van Bloedlyn hou. En as jy ook nie Madelein Rust se debuut, 13de Kaart, gelees het nie, is dit dalk tyd dat jy kennis maak met die werk van een van die heel belowendste ontluik [...]

Nuut van Lapa Februarie 2017 #eBoeke

LAPA is lief vir die liefde LAPA was nog altyd trots op HULLE uitstekende liefdesverhale. In die maand van Februarie vier die liefde hoogty. ’n Mens is nooit te oud vir die liefde nie As daar ’n kooltjie smeul, laat ondervinding jou nie in die steek nie. [zeno_single_product id=145030] [...]

RomanzaLiefde

LAPA Uitgewershet ’n splinternuwe toevoeging tot hulle Romanza-reeks. RomanzaLiefde is nou by geselekteerde Checkers, Clicks, Spar en CNA te koop. Dit is gemik op lesers van romantiese fiksie en sal kwartaalliks beskikbaar wees. Die eerste uitgawe bevat verhale deur geliefde skrywers so [...]

Nuwe eBoeke van Lapa

Fiksie Offerande Chanette Paul ISBN: 978-0-7993-8132-0 https://myafrikaans.com/product/offerande-afrikaans-edition-offer-tweeluik/ Caz Colijn is terug en daar is ’n hengse klomp ongeslypte diamante in haar besit. Chanette Paul se Offerlam was ’n blitsverkoper en lesers kon nie wag om [...]

Nuut van Lapa November 2016

Lapa se  mandjie loop oor vir die Kersmark Daar is drie spanningsverhale en talle liefdesverhale om van te kies. Isa Konrad se Moord op Karibib is ’n klassieke whodunnit in die styl van Agatha Christie, maar wees gewaarsku, Die Soenoffer is een van die donkerste boeke wat nog in Afrikaans ver [...]

Viva la Vida

‘n Lekkerlees roman wat jou tone sal laat omkrul Hoe gemaak as jou bestie met ‘n ander meisie in die kerk staan? Dit is die dilemma waarin Viva la Vida haar bevind met g’n idee hoe sy daaruit gaan ontsnap nie. Bernette Bergenthuin is bekend vir haar sterk heldinne wat h [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close