Category Archives: Romanse

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: Litnet

[zeno_single_product id=165836] LitNet Eerste Slukkie Uittreksel ’n Regte ou droëntydsvoëltjie Bethlehem, Mei 1935 “By wie leer ’n mens dan om lief te hê as jy nie ouers het nie?” Faan lig ’n rooiblonde wenkbrou. Hy haal die pyp uit sy mond en wuif met die steel in Poppie se ri [...]

Suikersoetsonde eBoek #eBoeke

[zeno_single_product id=140799] Ilse de Korte Resensies 2017-01-03 Ek is mal oor romantiese fiksie. En boeke oor vampiere. En meisies wat deur ridders gered word. En spookstories en car chases in flieks met Jason Stratham. So ek is goed met die opskorting van ongeloof, of “suspension o [...]

Nuut van Lapa Februarie 2017 #eBoeke

LAPA is lief vir die liefde LAPA was nog altyd trots op HULLE uitstekende liefdesverhale. In die maand van Februarie vier die liefde hoogty. ’n Mens is nooit te oud vir die liefde nie As daar ’n kooltjie smeul, laat ondervinding jou nie in die steek nie. [zeno_single_product id=145030] [...]

Uittreksel uit Droomman aan boord deur Elsa Hamersma #eBoeke

Toe hulle op twee behoorlike stoele regop langs mekaar sit en na die horison kyk waar die oranje stadig in purper vervloei, voel Victoria steeds of haar binnekant bewe. Die glas wyn wat hy vir haar aangee, vat sy versigtig sodat hulle vingers nie raak nie. “Op ’n wonderskone aand op die Queen [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close