Category Archives: selfpub

OP HORINGS

[zeno_single_product id=162830] 'n Satiriese speur en avontuurverhaal. Geskryf deur: Etienne N Puren Veronderstelling: Wat gebeur as Suid Afrika se eerste vrouepresident ontvoer word?   Laat een aand word Deedré Makeba, die eerste vrouepresident van die land, se lyfwag aangeval [...]

Die Faktor Fantasie-reeks in Afrikaans

Afrikaanse eBoek
DIE FAKTOR FANTASIE-REEKS Die jaar 2016 het vir my op ʼn hoë noot begin met die uitgee van twee fantasieverhale in Afrikaans. Die Vita Faktor was die eerste boekie in die reeks en ook my eerste poging in die fantasiegenre. Die Lucerna Faktor het kort op die hakke hiervan gevolg. Na twaalf l [...]

Afrikaanse eBoek oor Seks, drugs en rock-‘n-roll

[caption id="attachment_123537" align="alignleft" width="333"] Koop die eBoek hier![/caption]   Seks, drugs en rock-'n-roll veroorsaak dat Theunis Celliers se hele lewe in mekaar stort toe hy die opdrag kry om 'n rock-musical te komponeer oor die legendes van Tebe. Ook verloor Tiresias, d [...]

Hoofstuk 1 Liefdes #eBoeke

[caption id="attachment_123537" align="alignnone" width="333"] Koop die eBoek hier![/caption] LIEFDES HOOFSTUK EEN Noodlot. Die Grieke het 'n naam daarvoor: Moira. ʼn Mooi naam, 'n vrou se naam. Daar was beslis 'n vrou – en watter vrou! Maar dan was daar ook 'n man; 'n outjie so sexy en ver [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close