Category Archives: Spanning

Olka Bolka – Kammaland in Kleur

[zeno_single_product id=172037] Eugene Maritz is ‘n amper-tiener in die 1970’s in ‘n klein myndorpie in Namakwaland, waar byna al die mans van die gemeenskap by die ondergrondse kopermyn werk. Saam met sy boesemvriend, Hennie Etzebeth droom hulle van ‘n beter lewe, weg van die armoede [...]

TEIN – Suid van Eden deur Albert Heenop

[zeno_single_product id=171829] In militêre terminologie staan die akroniem ‘TEIN’ vir ‘Teeninsurgensie’. Die term ‘Teeninsurgensie’ verwys na uitgebreide veldtogte, militêr asook burgerlik, wat geneem word om insurgensie, te wete opstand en terrorisme, te beveg. Insurgensie behe [...]

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie – LitNet

[zeno_single_product id=163263] Maryke Roberts : Resensies Kamikaze is Van Rensburg se vyfde roman, na Pirana, Slagyster, Kopskoot en Judas. Die speurder, kaptein Kassie Kasselman, en sy kollega, Rooi, is weer terug met nog ’n gruwelike moordenaar om te vang. Maar in hierdie boek is Kas [...]

Katersis

Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red. Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n [...]

Vermis

Luna is terug en help die raaisel oplos van ’n tienermeisie wat spoorloos verdwyn het. Sy laat niks in haar pad staan nie en waag haar eie lewe om die kind uit die kloue van die ontvoerders te bevry. [zeno_single_product id=163268] [...]

OP HORINGS

[zeno_single_product id=162830] 'n Satiriese speur en avontuurverhaal. Geskryf deur: Etienne N Puren Veronderstelling: Wat gebeur as Suid Afrika se eerste vrouepresident ontvoer word?   Laat een aand word Deedré Makeba, die eerste vrouepresident van die land, se lyfwag aangeval [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close