Die leliemoordenaar (Human & Rousseau) deur Lerina Erasmus #eBoek

Die leliemoordenaar (Human & Rousseau) deur Lerina Erasmus is regstreeks op RSG se kunstefees bekend gestel. Die bekendstelling begin met ’n voorlesing uit die boek, gevolg deur ’n profiel van die skrywer. Vyf eksemplare van die boek word ook weggegee aan luisteraars.
Die RSG-kunstefees duur nog tot 18 November.
Kliek hier vir die volledige program.

Die leliemoordenaar (Afrikaans Edition)

myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close