Welkom by myAfrikaans!

Geldeenheid
Knowledge is everything

Gebede wat demone verslaan

Formaat: eBoek

Wees eerste om 'n resensie oor die produk te skryf

Beskikbaarheid: In voorraad

R72,24

Bondige oorsig

Gebede wat demone verslaan kombineer kragtige gebede met Skrifgedeeltes uit die Woord om lesers te help om demoniese invloede en teenstand in hul lewens te oorkom.

More Views

  • http://myafrikaans.com/media/catalog/product/cache/2/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/9/7/9781415319628_1.jpg

* Verpligde velde

R72,24

Produkbesonderhede

Gebed en belydenis van geloof is twee van die kragtigste wapens wat ons in die lewe het. Dit verbind ons met God en stel sy krag vry om ons by te staan in elke situasie.
Gebede wat demone verslaan deur die topverkoperskrywer John Eckhardt kombineer kragtige gebede met Skrifgedeeltes uit die Woord om lesers te help om demoniese invloede en teenstand in hul lewens te oorkom. Dit bevat ’n inleiding tot geestelike oorlogvoering en bied Bybelse beginsels vir hoe om te bid gedurende hierdie moeilike omstandighede.
Lesers sal ontdek hoe om die vuur van die lewende God vry te stel om:

Die Woord te verkondig
Te profeteer
Siekes te genees
Demone uit te dryf

Gebede wat demone verslaan is ’n naslaan-gids wat lesers sal help om die duiwel te verslaan en hul man te staan teen Satan. Breek die magte van die duisternis en ontvang die seën en guns van God in jou lewe!

Additionele inligting

Outeur John Eckhardt
Uitgewer Struik Christian Media
Taal Afrikaans
ISBN 9781415319628

Produk etikette

Gebruik spasies om verskillende sleutelwoorde te merk en (') vir frases