Katersis

Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red.

Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n kollega Hardus telefonies in kennis dat “Lennie die Lem” ontsnap het en op vrye voet verkeer. Lennie is ’n gevreesde dwelmhandelaar, vervaardiger van kinderpornografie en ’n pedofiel. Gegewe die feit dat Lennie Hardus na afloop van sy strafsaak met die dood gedreig het, is dit ontstellende nuus.

Katarsis (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price
Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red. Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n kollega Hardus telefonies in […]

 

Tags:
myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close