Koeëlreën: Ballistiek van wapens, bloedspatsels en wonde (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Koeëlreën: Ballistiek van wapens, bloedspatsels en wonde (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price
Die forensiese wetenskap, wat onder meer vingerafdrukidentifikasie, DNS-toetsing, en die ballisties-forensiese wetenskap (ballistiek) insluit, het in die afgelope dekades indrukwekkend ontwikkel. Ballistiek kan in kort gedefinieer word as “die studie van projektiele in vlug”, en dit sluit onder andere in: die identifikasie van vuurwapens, hulle reikafstand en afvuurtempo, die snelheid van die projektiel, die merke […]

Tags: ,
myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close