Welkom by myAfrikaans!

Geldeenheid
Knowledge is everything

Leef in God se liefde

Formaat: eBoek

Wees eerste om 'n resensie oor die produk te skryf

Beskikbaarheid: In voorraad

R54,14

Bondige oorsig

365 inspirerende dagstukkies deur Nina Smit. Leer elke maand meer oor ’n ander aspek Christen-wees en ontdek hoe om elke dag van jou lewe te leef vanuit God se liefde vir jou.

More Views

  • http://myafrikaans.com/media/catalog/product/cache/2/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/9/7/9781415308455_2.jpg

* Verpligde velde

R54,14

Produkbesonderhede

365 inspirerende dagstukkies deur Nina Smit. Leer elke maand meer oor ’n ander aspek Christen-wees en ontdek hoe om elke dag van jou lewe te leef vanuit God se liefde vir jou.Onderwerpe sluit in:• Lééf vir God• Dra vrug!• Verheerlik God• Lofpsalms• Oorgawe• Die rustigheid wat God geeLeef in God se liefde word uitgegee in ’n handige saamdraformaat. Dit vorm deel van die Dagbeplanner vir die vrou 2011 (Nina Smit)-produkreeks.

Additionele inligting

Outeur Nina Smit
Uitgewer Struik Christian Media
Taal Afrikaans
ISBN 9781415308455

Produk etikette

Gebruik spasies om verskillende sleutelwoorde te merk en (') vir frases