Latest Blog Posts

Elkeen het ’n heelal in hul mond.

Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal. Koop die eBoek hier!  Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wo [...]

Resensie: Doodsengel deur Madelein Rust

Org Potgieter Resensies Dis mos hoe ’n misdaadriller begin: met ’n moord in die eerste sin! Daarna neem die skrywer die leser op ’n rit van geweld en vergelding totdat sy op bladsy 366 ’n puik ontknoping skryf. Rust gebruik die agtertoe styl om jou vorentoe te vat deur gebeure van ’ [...]

Die dao van Daan van der Walt: UJ-prys

Hieronder deel Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) sy repliek by ontvangs van die debuutprys. litnet Geagte professor Pienaar, dames en here. Dolf van Niekerk het twee dae voor Chris Barnard se dood met hom oor die lewe gepraat en hulle het besluit soos die einde nader, een wo [...]

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie

Danie Botha  Resensies https://myafrikaans.com/product/kainsmerk-afrikaans-edition-afrikaanse-eboek/ Uitgesaai op 21 November 2018 in “Boekkeuse” op Fine Music Radio onder leiding van Amanda Botha.  Die titel van Annelie Botes se jongste boek is Kainsmerk. Dis ’n [...]

Kinnes deur Chase Rhys

Mercy Kannemeyer Resensies [zeno_single_product id=186070] Temas wat aangeroer word Sommige van die temas wat in die storie aan bod kom, is: om jonk en uitgelewer aan jou omstandighede te wees; die menslikheid van die verkeerde besluite neem; die invloed wat die teenwoordigheid of afwesi [...]

Losprys deur Martin Steyn: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel Lesersindrukke [zeno_single_product id=186062] Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Wie my ’n bietjie ken, weet ek kyk altyd na die groot geheel. Waar begin dié? Jy wandel tussen die boekwinkel se rakke en skielik va [...]

Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Org Potgieter Resensies Skrywers van misdaadfiksie strompel soms met 'n onoortuigende slot. Breytenbach maak nie dié fout nie. Dowe gode se slot is meesterlik geskryf en gemotiveer en is met reg die klimaks. Die boek begin met 'n plaasmoord en hou van die begin af jou aandag. Daar is baie gr [...]

Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies Die boek se stofomslag verklaar: “Jy mag dink jy is klaar met die verlede, maar eintlik is die verlede nooit klaar met jou nie. Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verb [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close