Baas van Babilon [Boss of Babylon]

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 10:29 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

In Afrikaans. ‘n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ‘n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ‘n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word? Puik leesstof deur die koningin van liefdeverhale in Afrikaans. Nou vir die eerste keer ooit beskikbaar as luisterboek, voorgelees deur Frieda van den Heever. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160194
  • Manufacturer: Jasmyn
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close