Die Eiland: ‘n distopiese jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 3:37 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

“Ek loop aan see toe. Die branders borrel en skuim oor my kaalvoete. Seemeeue skree bokant my kop. Die eindelose oppervlakte van die water strek tot aan die horison, watter kant toe ek ookal kyk.

“Ons wereldjie is klein… Ons is op ons eie, en ons het net die Krag diep binne-in ons om op staat te maak.

“As ek hiervandaan in ‘n westelike rigting sou loop, sou ek by ‘n versperring kom: die muur. Daaragter is Dwase. Volgens ons voorouers mag ons nie oor die muur klim nie.

“Die Dwase glo nie in hulle eie Krag nie. In plaas daarvan glo hulle aan iets buite hierdie wereld, wat hulle gaan red.

“Niemand wil met sulke idiote meng nie.”

Leia woon op die eiland, ‘n wereld waar kinders hulle ouers verlaat wanneer hulle tien jaar oud word, om na hulleself om te sien. Oor hierdie eiland is ‘n muur gebou waaroor niemand nog ooit geklim het nie. Die Dwase wat aan die ander kant woon, is nie vatbaar vir rede nie. Hulle glo in illusies. Dit is volgens die Boek, al wat die Oostelike Eilandbewoners se voorgeslagte aan hulle nagelaat het.

Maar dan spoel ‘n vreemde man op die strand uit, en Leia ontmoet ‘n Dwaas van aangesig tot aangesig. En haar lewe is nooit weer dieselfde nie. Is dit wat sy en haar vriende omtrent die eiland glo, regtig waar?

Of is almal in hulle wereld inderdaad Dwase?

  • Product ID: 48
  • Manufacturer: Dutch Venture Publishing
  • Category:
  • Published: August 1, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close