Die gasheer van Drakeneiland [The Host of Dragon Island]

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 5:27 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

In Afrikaans. Vyf vreemdelinge kry ‘n aanbod: Gaan hou ‘n maand lank vakansie op ‘n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk ‘n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ‘n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik ‘n avontuur, weldra ‘n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ‘n laboratorium in ‘n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ‘n stem oor ‘n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit? Erger as die gif van dié eksperimente in proefkonyn ná proefkonyn se bloedstroom, is die gif van wantroue in Irma Bruwer: Kan sy Anton de Woud, met sy donker broeiende sjarme, vertrou? Of is hy kop in een mus met die professor? Speel hy toneel en wat is sy rol? Héérlike luisterstof, voorgelees deur die stemkunstenaar Frieda van den Heever. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160190
  • Manufacturer: Jasmyn
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close