Die grafte jubel

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 11:07 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare van mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ‘n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ‘n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ‘n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ‘n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ‘n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, ‘n spanningsverhaal, maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160196
  • Manufacturer: Lux Verbi
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close