Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 3:27 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Nou is hierdie bekende boek en film ook as luisterboek beskikbaar! Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry. Op ‘n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ‘n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ‘n gay biologiese pa, ‘n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie! Ideale luisterstof vir die hele gesin. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160184
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close