die slegte vrou (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 11:08 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Tien jaar nĂ¡ die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. ‘n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?

Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, ‘n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.

Waarskuwing: hierdie boek bevat geweld en sekstonele!

  • Product ID: 61
  • Manufacturer: Boekeniers
  • Category:
  • Published: August 1, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close