Fortuin (Afrikaans Edition) (Gys Niemand-reeks)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 18, 2024 10:04 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur.

Die werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos ’n engel begin lyk.

Maar as sy nie die skuldige is nie, is iemand anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai, want twee gaste het reeds aan die hand van “Moeder Natuur” gesterf. En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.
Koop die Afrikaanse eBoek hier.

  • Product ID: 145017
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category: ,
  • Published: December 5, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close