Ikarus

$30.00
Price: $26.95 (- 10%)
Amazon.com Price (as of May 24, 2017 6:12 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat ‘n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. En op 24 Desember begin ‘n jong wynboer bieg voor ‘n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160174
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close