Kwart-voor-sewe-lelie

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 2:54 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met ‘n glimlag, baie van hom/haarself. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman,”…ek glo ek sal eendag blom.” Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om ‘n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160186
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close