Kwiksilwer (Fynbos-reeks Book 1) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 3:35 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Theana Britz is ’n ambisieuse en suksesvolle joernalis by die gewilde tydskrif, Glans. Sy is op soek na daardie één storie wat haar tot op die hoogste sport by die tydskrif sal neem. ʼn Onderhoud met Benjamin A Brandt, wêreldbekende skrywer van rillers, kan dit vir haar doen. Daar is egter een probleem: daar is niks omtrent die geheimsinnige man bekend nie. Nêrens bestaan ʼn rekord van waar hy hom bevind nie. Daar is trouens geen ander persoonlike inligting oor hom te kry nie. Daar is baie geskryf oor sy boeke, maar nie ʼn woord oor die skrywer of die man self nie. Theana is vasbeslote om hom op te spoor en om ʼn in-diepte onderhoud met hom te voer. Sy gaan haar nie laat stuit nie.

Haar soektog neem haar op ʼn onverwagte reis na ʼn ongewone bestemming. Sy kom te staan voor een van die grootste besluite in haar lewe. Sal sy die verlange in haar hart stil en vir Ben Brand opspoor?

En wanneer sy hom vind?

  • Product ID: 2003
  • Manufacturer:
  • Category: , ,
  • Published: August 2, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close