Liefdes (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 3:42 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Seks, drugs en rock-‘n-roll veroorsaak dat Theunis Celliers se hele lewe stort inmekaar stort toe hy die opdrag kry om ‘n rock-musical te komponeer oor die legendes van Tebe. Ook verloor Tiresias, die blinde siener, sy hart op ‘n Egiptiese prins en blameer hy homself vir die tragedie van Oedipus.
In LIEFDES word die hede en die verlede inmekaar gevleg waar beide Theunis en Tiresias die verskriklike prys betaal vir hulle obsessie met die liefde.

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close