Meetsnoer (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 11:34 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Een en twintig uitverkorenes van die Meetsnoer Tempel sal op 20 Oktober 2010 weggeraap word. Dit sal die begin wees van die einddae van die aarde en die verskrikking wat daarmee gepaardgaan.

Voor die wegraping egter kan plaasvind, moet die apokaliptiese sluier gelig word. Profeet Sias moet neerskryf wat aan hom geopenbaar word en dit kan net op die nuwe Eden gebeur.

Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry Sias se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor dié klein stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat een van die Meetsnoer-lidmate die nag van haar aankoms op Fluisterbos vermoor sal word nie.

Raine twyfel of die aarde se einde werklik in sig is, maar besef kort voor lank, haar eie is dalk wel.

Soos in Springgety, Fortuin en Boheem, moet Inspekteur Gys Niemand en Fortuintjie weer hulle speurvernuf inspan, dié keer ondanks teenkanting in eie geledere.

Francois Bloemhof oor Boheem: Hierdie vrou kan skryf …
BURGER 19 Oktober 2009

Koop die Afrikaanse eBoek hier

  • Product ID: 145028
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category: ,
  • Published: December 5, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close