Op ‘n dag, ‘n hond (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 5:34 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas ’n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In ’n klein tuinwoonstelletjie sit en luister ’n oudonderwyser een stormagtige aand na ’n vrou wat met heimwee sing van ’n rivier in ’n ander land, van die verlies van ’n vaderland, en van ’n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag . . . Dat die verlede ’n manier het om jou spoor te volg, en jou te dwing terug na waar alles begin het. Op ’n dag, ’n hond is ’n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieël eindelik ’n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is ’n aangrypende roman en word, soos altyd, gekenmerk deur Miles se aweregse humor. #eboeke

  • Product ID: 153667
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category: ,
  • Published: January 18, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close