Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 9:57 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en ‘n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van ‘n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as ‘n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van ‘n dagblad.

Die skrywer van hierdie heerlike spanningsverhaal was sy lewe lank ’n joernalis. Hy was redakteur van twee koerante – Oosterlig en Rapport – en het sy eerste boek, Sweepslag, geskryf terwyl hy adjunk-redakteur van Die Burger was. Sedertdien het meer as ’n dosyn boeke, meestal spanningsverhale, uit sy pen verskyn.

  • Product ID: 1870
  • Manufacturer: e-Boeke vir Afrika
  • Category:
  • Published: August 2, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close