Toring se baai [Tower ‘s Bay]

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 3:43 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is ‘n afgeleë gehuggie waar ‘n hand vol bewoners sukkel-sukkel ‘n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm ‘n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie. “Kotze ken en verstaan ‘n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo ‘n waaragtige goeie storie kan iets in ‘n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie.” – Dana Snyman Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160180
  • Manufacturer: Kwela
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close