Traliewerk (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of November 18, 2017 4:47 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Fred Siebrits is ‘n man met ‘n diepgewortelde wrok wat hy skynbaar deur die jare getemper het, maar wat sy denke en lewensuitkyk verwring het. Dit het hom geïsoleerd in sy eie wêreld gelaat met fantasieë oor die verlede en in besonder, sy suster…

Die lankgekoesterde haat word weer ontbloot met die onverwagse ontmoeting met die bron van sy haat – Rouxvé Malan. Sal sy kan ontsnap uit die net wat hy vir haar span? En van haar verlede?

Pauline du Preez, in Windhoek gebore, maar nou ‘n gesoute Pretorianer. Sy is ‘n weduwee en hou haar graag besig met tuinmaak, lees en skilder. Hierdie roman oor twee gebroke mense wat worstel met ‘n donker verlede, en ‘n lewe en dood stryd voer met die verlede se lang arms is haar tweede boek. Haar eerste roman was “Leen Trap Af”

  • Product ID: 7168
  • Manufacturer: Pauline du Preez
  • Category: ,
  • Published: August 3, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close