Ultrasatyn 2 (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of September 25, 2017 1:04 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Twee stomende verhale: In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk. Sy sal hom wys presies hoe ónstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ’n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is ’n alfaman wat nie in gelukkige eindes glo nie . . . #eboeke

  • Product ID: 135196
  • Manufacturer: Ultrasatyn
  • Category:
  • Published: November 10, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 1 min ago

Leave a reply

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close