Vrediger (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 1:39 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

In Zoeloeland se uitgestrekte suikerrietlande lê ’n vrou dood, verwurg, blyk dit. Tydens ’n plaasaanval volg nog ’n sterfgeval en ’n verkragting. Maarschalk is nie seker hoe dit gebeur het dat hy, as die plaaseienaar se prokureur, na die toneel met sy grusame besonderhede ontbied is nie.

Dit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie. Inteendeel. Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitkruip en die ware skuldiges nie meer omgee dat Maarschalk dit weet nie – dit is nooit goeie nuus vir iemand wat gevange gehou word nie. En noudat sy tyd gekom het, wat van Nyx, sy wat toe so onbeplan meer as die kollegiale pad saam met hom geloop het tot hier? En die plaaseienaar se vrou, sy vir wie hy soveel agting gehad het? Meer, wat van die jong dokter wat so onverwags die enigste erfgenaam geword het?

Dit weet Maarschalk wel: Met ’n bose mens is dit byna soos met ’n krokodil; mens sien hom raak, maar te laat.

  • Product ID: 1876
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category:
  • Published: August 2, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close