Tag Archives: Afrikaande eBoek

Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Elzette Steenkamp [zeno_single_product id=183671] Plaaslike boekwinkels se rakke staan deesdae vol van Afrikaanse spanningsverhale met kragtige een-woord titels. Vir diegene wat op soek is na ’n lekkerlees-boek om die stil Sondag-middagure, voor die Carte Blanche-deuntjie begin speel, mee te v [...]

Die derde spoel deur SJ Naudé: ‘n resensie

Helize van Vuuren Resensies By die eerste lees is Die derde spoel ‘n spannende speurverhaal oor ‘n verlore 1933-film en ‘n beeld van jeugopstand teen kapitalisme in Londen en Berlyn gedurende die jare 1986–1990, asook ‘n gayseks-en-liefdesverhaal in die Bildungsroman van ‘n uitgewe [...]

Katersis

Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red. Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close