Tag Archives: eBoeke

Suikersoetsonde eBoek #eBoeke

[zeno_single_product id=140799] Ilse de Korte Resensies 2017-01-03 Ek is mal oor romantiese fiksie. En boeke oor vampiere. En meisies wat deur ridders gered word. En spookstories en car chases in flieks met Jason Stratham. So ek is goed met die opskorting van ongeloof, of “suspension o [...]

Nuut van Lapa Februarie 2017 #eBoeke

LAPA is lief vir die liefde LAPA was nog altyd trots op HULLE uitstekende liefdesverhale. In die maand van Februarie vier die liefde hoogty. ’n Mens is nooit te oud vir die liefde nie As daar ’n kooltjie smeul, laat ondervinding jou nie in die steek nie. [zeno_single_product id=145030] [...]

Boekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith: Litnet #eBoeke

[zeno_single_product id=153861] Org Potgieter Resensies 2017-01-05 Sean Courtney het sy fortuin op die Goudvelde gemaak en in die Boereoorlog en die Eerste Wêreldoorlog geveg. In sy laaste verskyning in die reeks is hy ’n staatsman wat op bewaring ingestel is, hoewel hy vroeër self â [...]

Op ‘n dag, ‘n hond #eBoek

Joan Hambidge skryf: John Miles se romans lewer altyd sterk sosiale kommentaar. Dit is egter die verhulde intertekste wat my interesseer in sy pakkende romans. Die slot van die roman "Nee, dis reg, dankie dat julle gekom het", sou 'n mens kon lees as - dankie leser dat jy my intertekste be [...]

Koors nuutste van Deon Meyer #eBoeke

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close