Archives

eBoek: Steinhoff en die Stellenbosse Boys

[zeno_single_product id=184704] Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Skaars 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot ’n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se [...]

Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Elzette Steenkamp [zeno_single_product id=183671] Plaaslike boekwinkels se rakke staan deesdae vol van Afrikaanse spanningsverhale met kragtige een-woord titels. Vir diegene wat op soek is na ’n lekkerlees-boek om die stil Sondag-middagure, voor die Carte Blanche-deuntjie begin speel, mee te v [...]

Selma en Louise

’n onderhoud met Susan Coetzer Naomi Meyer, Susan Coetzer [zeno_single_product id=183691] "'n Titel moet prikkelend wees en ’n gesprekspunt kan uitlok. Die titel het in my kop gespring nog voor die skryfproses in alle erns begin het. Die uitgewers het onmiddellik daarvan gehou – die [...]

Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie

Nadine Petrick [zeno_single_product id=183668] Jan Vermeulen is alombekend en -gewild vir sy jeugverhale. So deeglik het hy die genre onder die knie dat hy gereeld toekennings vir sy skryfwerk vir jongmense inpalm. Aan die begin van die jaar het hy LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 201 [...]

Uittreksel uit: ‘n Luiperd in my bed

"Leeus op die stoep en luiperds in my bed DIS al ná vyf in die middag en nog lank nie somer nie, maar die sand stuur steeds warm lug op. Die blare aan die matjarras voor ons huis is steeds dig, maar vaal van die wit Kalaharisand, deur die bronstige wind verwaai. By die watergat minder as tien tr [...]

Die derde spoel deur SJ Naudé: ‘n resensie

Helize van Vuuren Resensies By die eerste lees is Die derde spoel ‘n spannende speurverhaal oor ‘n verlore 1933-film en ‘n beeld van jeugopstand teen kapitalisme in Londen en Berlyn gedurende die jare 1986–1990, asook ‘n gayseks-en-liefdesverhaal in die Bildungsroman van ‘n uitgewe [...]

Monsterspruit: eerste eBoek vir 79-jarige

Welkome reën verbreek uiteindelik ná jare die droogte op veertienjarige Dewald se pa se plaas Wilgevlei. Maar wolkbreuk op wolkbreuk volg. Dewald en sy pa is heeltemal afgesonder. Sy lekker ou speelplek, die Sterkspruit, het in ’n Monsterspruit verander. Sy donkiemaats, ou Jakob, Mara en Klei [...]

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

[zeno_single_product id=174017] Resensie deur Henriëtte Loubser Soos wat ’n mens van ’n gouepryswenner in die Sanlam-kompetisie kan verwag, is hierdie boek ’n waardige ontvanger. Maar dit is terselfdertyd sóveel meer. Blou is nie ’n kleur nie slaan jou asem weg. Dit pluk aan jou bi [...]

Drieklank – Ida Stols

[zeno_single_product id=172331] HOOFSTUK 1   Allison kry net nie die ongemaklike sensasie wat al langs haar ruggraat afloop, afgeskud nie. Dae lank probeer sy dit al omseil - weke selfs. Gewoonlik geniet Allison dit om Sondae die erediens by te woon. Dis nou die kere wat hulle daar uitkom. [...]

TEIN – Suid van Eden deur Albert Heenop

[zeno_single_product id=171829] In militêre terminologie staan die akroniem ‘TEIN’ vir ‘Teeninsurgensie’. Die term ‘Teeninsurgensie’ verwys na uitgebreide veldtogte, militêr asook burgerlik, wat geneem word om insurgensie, te wete opstand en terrorisme, te beveg. Insurgensie behe [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close