Archives

Vakansie eBoeke

Die vakansie lê voor! Kry 'n lekker eBoek. [zeno_single_product id=170546] Die perfekte brander en ander verhale Marieta Nel & Adinda Vermaak (samestellers) ISBN 9780799383805 R150,00 Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings v [...]

Pauw se The President’s Keepers – Koop die eBoek

[zeno_single_product id= 168790] Die skoknuus oor korrupsie wil net nie ophou nie. Pauw se The President’s Keepers hou jou op die punt van jou stoel. Die inligting oor ons Nommer 1 en dié se maters is byna onweerlegbaar verdoemend. lees meer [zeno_single_product id=168801] [zeno_singl [...]

Slavin : Afrikaanse eBoek

[zeno_single_product id=168786] In Bokkomlaan op die Weskus, bly Tjalie, die aangenome dogter van visserman Fierietjies Cagn.  Met sy afsterwe vind sy uit dat haar regte Pa, Hans Geringer, op dieselfde dag omgekom het en aan haar ‘n wynplaas in Franschhoek bemaak het.  Dit is die eerste keer [...]

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: Litnet

[zeno_single_product id=165836] LitNet Eerste Slukkie Uittreksel ’n Regte ou droëntydsvoëltjie Bethlehem, Mei 1935 “By wie leer ’n mens dan om lief te hê as jy nie ouers het nie?” Faan lig ’n rooiblonde wenkbrou. Hy haal die pyp uit sy mond en wuif met die steel in Poppie se ri [...]

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie – LitNet

[zeno_single_product id=163263] Maryke Roberts : Resensies Kamikaze is Van Rensburg se vyfde roman, na Pirana, Slagyster, Kopskoot en Judas. Die speurder, kaptein Kassie Kasselman, en sy kollega, Rooi, is weer terug met nog ’n gruwelike moordenaar om te vang. Maar in hierdie boek is Kas [...]

Katersis

Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red. Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n [...]

Vermis

Luna is terug en help die raaisel oplos van ’n tienermeisie wat spoorloos verdwyn het. Sy laat niks in haar pad staan nie en waag haar eie lewe om die kind uit die kloue van die ontvoerders te bevry. [zeno_single_product id=163268] [...]

OP HORINGS

[zeno_single_product id=162830] 'n Satiriese speur en avontuurverhaal. Geskryf deur: Etienne N Puren Veronderstelling: Wat gebeur as Suid Afrika se eerste vrouepresident ontvoer word?   Laat een aand word Deedré Makeba, die eerste vrouepresident van die land, se lyfwag aangeval [...]

DOODSROEPER − RIKA CLOETE

[zeno_single_product id=161337] “O. So dit is hoekom jy hier is. Jy dink ek het iets daarmee te doen? Julle dink ek het hom die gif ingegee?” kom dit bitsig. “Dit het ek nie gesê nie,” verdedig Soois. “Maar miskien weet jy iets wat my op die regte spoor kan sit. Dit is belangrik dat [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close