Latest Blog Posts

Bloedlyn #eBoeke

  [zeno_single_product id=155539] Org Potgieter Resensies Lesers wat Monstersaad geniet het, gaan nog meer van Bloedlyn hou. En as jy ook nie Madelein Rust se debuut, 13de Kaart, gelees het nie, is dit dalk tyd dat jy kennis maak met die werk van een van die heel belowendste ontluik [...]

Nuut van Lapa Februarie 2017 #eBoeke

LAPA is lief vir die liefde LAPA was nog altyd trots op HULLE uitstekende liefdesverhale. In die maand van Februarie vier die liefde hoogty. ’n Mens is nooit te oud vir die liefde nie As daar ’n kooltjie smeul, laat ondervinding jou nie in die steek nie. [zeno_single_product id=145030] [...]

Op ‘n dag, ‘n hond #eBoek

Joan Hambidge skryf: John Miles se romans lewer altyd sterk sosiale kommentaar. Dit is egter die verhulde intertekste wat my interesseer in sy pakkende romans. Die slot van die roman "Nee, dis reg, dankie dat julle gekom het", sou 'n mens kon lees as - dankie leser dat jy my intertekste be [...]

Fantasie in 2016

Rachelle du Bois Laas jaar het vir my op 'n hoë noot begin met die skryf en uitgee van twee fantasieverhale in Afrikaans. Ek het my hand gewaag aan iets wat vir my splinternuut was en my eerste tree gegee met DIE VITA FAKTOR. Ek het dit so geniet dat ek toe sommer voortgaan en DIE LUCERNA FA [...]

Lugkasteel eBoek #eBoeke

In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar vol hemelsheid word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom [...]

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese #eBoeke

Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is geniaal – ’n kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg, of . . . selfs beter? Koop die eBoek hier! https://myafr [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close