Die lewe vir beginners (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 25, 2024 6:59 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

’n Storie van begin weer begin en óórbegin …
Carla Kasselman se lewe val uit mekaar nadat haar man reg in eie hande neem ’n onnoembare daad pleeg en die skuld op haar pak. Hy neem alles van haar af weg eers haar babaseuntjie en daarna pers hy haar af om hul blonde krulkopdogtertjie af te teken. Lewensmoeg en sonder hoop vlug sy na Sannasklip ’n eenvoudige Weskusdorpie waar die eksentrieke tante Doreen haar op haar voete help.
Die lewe raak weer draaglik en aangenaam voorspelbaar totdat ’n weerbarstige grootwildjagter se Landie sonder brandstof voor haar voordeur gaan staan. Carla ontdek dat die lewe bestaan uit probeer en wéér probeer en dat die liefde nie wag op ’n uitnodiging nie maar hom ongenooid tuis maak wanneer hy so voel.
Meer as twintig jaar later sien sy weer haar dogter maar Mignon is gebroke verslae en sonder ’n wil om voort te gaan. Carla bring haar saam Sannasklip toe maar sal haar verhouding en die dorp se kalm ekwilibrium Mignon se donkerte kan absorbeer? Hoe is dit dan dat sy nie die bedorwe depressiewe entjie mens wat net soos sy lyk herken nie? Skuldgevoelens en verwyte verteer ma en dogter en dreig om hulle te verswelg. Is daar lig aan die einde van die tonnel? Of dalk binne Sannasklip se vuurtoring waar die aantreklike besigheidsman Bernard Bartman besig is om ’n restaurantkoninkryk te vestig?
Mignon ontdek dat sy meer is as die lappop wat haar pa geskep het en dat sy in staat is om lief te hê en liefgehê te word. Vergifnis word onvermydelik en die verlede se donker geheime verloor hul krag.

  • Product ID: 188061
  • Manufacturer: LAPA Uitgewers
  • Category:
  • Published: September 25, 2019
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close