Die skaalmodel (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 4:39 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

“ Mense onthou mos dinge op verskillende maniere,” het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: “Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier.”
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet ’n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. ’n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, ’n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie ’n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.

  • Product ID: 137535
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: November 16, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close