Die waarheid oor verhoudings (Afrikaans Edition) #eBoeke

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 4:21 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind. ‘Die waarheid oor verhoudings’ is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is ’n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.

Die waarheid oor verhoudings & Grensoorlog

Die waarheid oor verhoudingsIs jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermee…

  • Product ID: 154539
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: February 1, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close