DOEPA VIR MY HART (Fynbos-reeks Book 3) (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 6:57 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Bella Buys is ʼn baie suksesvolle sakevrou met haar eie besigheid. Sy bestuur en bedryf Bella Donna, haar skoonheidsalon, soos ʼn kaptein sy skip. Sy is onafhanklik en sterk, maar sy is ook ʼn petite brunette wat manne se harte week maak en hulle dryf daartoe om haar te wil beskerm en hul kleim af te steek.
Wynand Brandt is ʼn mediese dokter en sy werk is om te heel. Bella lok hom soos ʼn mot na ʼn vlam. Hy verstaan dit nie, want sy is nie siek nie en sy het nie beskerming nodig nie. Hy weier om enigiets verder met haar te doen te hê, want hy is nie van plan om weer sy sagte vlerke te laat skroei nie. Wegbly van haar af is sy enigste opsie.
Maar dis toe nie so maklik nie, want die liefde laat hom nie voorskryf nie. Dit bly die enigste doepa vir die hart.
Sal hierdie twee mense wat van kindertyd al van mekaar weet, tot ʼn vergelyk kom en darem ruimte laat vir die hart om te gedy?

  • Product ID: 135179
  • Manufacturer:
  • Category: ,
  • Published: November 10, 2016
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close