Donker uur (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 29, 2024 4:51 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Die Donker is orals. Kaptein Thabo Tobias kom weereens diep onder hierdie indruk wanneer ‘n klomp jong meisies skielik en onverklaarbaar in die Wes-kaap verdwyn en hy beheer oor die ondersoek moet neem. Maar die boosheid is ook in ander dele van die Kaap aktief waar renosterstropers hul grusame kuns beoefen…

“Great gebruik van 2 paralelle stories en hoe dit op die ou einde bymakaar uitkom. Ek sien in my geestesoog vir Cecil wanneer Jos Santos se strewe na geld en aansien beskryf word ”

“Van Donker Uur gepraat, my kopie het gister arriveer. Sommer dadelik gisteraand begin lees….seker so 40 bladsye. Lees baie lekker, alhoewel die hoogtepunt sal eers teen die einde se kant kom waneer die ontknoping kom. Ek bespiegel op die vroee stadium of en indien wel, watter rol die twee hoofstukke aan die begin oor 25 jaar gelede op die einde gaan speel. Of is dit maar net om die leser bewus daarvan te maak dat die mens se onsedelike geaardheid en wellustigheid maar altyd daar is en was.”

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close