Drieklank (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 20, 2024 4:26 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Drie vroue wat mekaar glad nie persoonlik ken nie, se lewens is onlosmaaklik in mekaar verstrengel. Kiara, kunstenaar en vrye gees, besef haar lewe word opgesom deur die dinge wat op haar oorvol rak vir ‘n plekkie veg: judoklere, ‘n Boeddha-beeldjie, onvoltooide mosaiekprojekte, wierook, uitgedroogte buisies verf, sigarette, ‘n raket. En erens is daar ook boeke oor meditasie en Hindoeisme, maar die sien sy nie nou nie. En dit is net so wel, want georganiseerde godsdiens is nie vir haar nie. Sy het jare gelede reeds besluit dit is sommer mind control, pure breinspoeling. Allison weer, is net te besig om veel aandag aan kerkdinge te skenk. Sy het ‘n droomman, ‘n pragtige krulkopseuntjie en ‘n baba. Al haar dogtertjiedrome is verwesenlik. Die kerkgoed moet net vir eers wag. Dis nie dat sy nie wil nie, sy het regtig net nie nou die tyd nie! En die Here verstaan mos. Isabella kan sweer dat sy die Here soms hier reg langs haar hoor asemhaal. Sy praat met Hom, en Hy met Haar. Sy het lankal opgehou verduidelik van die beelde wat sy sien. Dit verwar mense, maak hulle boonop lugtig vir haar. Nou luister sy net, en sy bid.

  • Product ID: 172331
  • Manufacturer:
  • Category:
  • Published: January 26, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close