Droomdelwers [Dream Diggers] Afrikaanse Audioboek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 19, 2024 9:45 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus – Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: ” Hy’s soesie see, soes ‘n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.” Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig. Hulle kom te staan voor ʼn oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close